|
Wie Is Ons.
Ocean Optics is die uivinder van die węreld se erste miniatuur
spectrometer en ʼn węreldwye leier in photonieks tegnologie. Vanaf
1992, het ons meer as 120,000 spectroscopy sisteme gelewer, so wel
as optiese vesels, aanwysers, bybehore en uitrusting om mense te
help om antwoorde te kry.
What Doen Ons
By Ocean Optics, beplan, ontwikkel en vervaardig onse die węreld se
mees vooruitstrewende oplossings vir die meet van lig en suurstof.
Ons oorspronklike benadering tot die skep van nuwe en spoedige
oplossings het ons ʼn reputasie as een van die leiers van meet
instrumente vir wetenskap, medisyne, onderwys, proses, vervaardiging
en ander indistriere.
-
Spectrometers
- Vezels
- Lasers |
- Software
- Sensoren
- Onderwijs |
Hoe Om Ons Te Kontact
U kan ʼn Ocean Optics Applikasie Wetenskap
werker via email kontact by
- Email:
info@oceanoptics.com
- Telefoon: +1 727-733-2447
- Fax: +1 727-733-3962
Onse werks ure is Maandag tot
Vrydag van 8:00AM tot 6:00PM |